Die sokkie van 22September 2007 is om die draai! Daar is nog kaartjies beskikbaar so laat weet asseblief so spoedig moontlik as julle wil kom en stuur julle tjeks aan:
Thea Oosthuizen
3118 Soldier Trail
Marietta GA 30068
PLEK East Roswell Recreation Center
9000 Fouts Road, Roswell. GA 30076
DATUM 22 September 2007
TYD 6:30 PM - 11:00pm
PRYS $10 per paartjie
Laat weet ook hoeveel klein kindertjies julle saambring, sodat ons weet hoeveel babasitters om te kry.
Verdere reelings i.v.m. kos, ens. sal nader aan die datum verskaf word.
Hierdie is nie 'n "Private Party" nie en Almal is welkom! Laat weet gou! Laat weet al julle vriende en kom dans lekker saam!!!!
Navrae Thea Oosthuizen (770) 977-6762
Sharon van den Berg (404) 771-9445