August 19, 2008 Login 

SABN_Name
 Search  
Photo Album
 
 
Upcoming Events
 
 
Proudly SA

USA Chapters

Past Events
 
 
Newsletter Archive

Map of SA Clubs

Digital Gateway
Digital Getaway

Welcome
atlanta_skyline
richmond_skyline

Welcome to the South African Business Network in Atlanta and  Richmond. 

If you are a South African Business operating in Atlanta or Richmond and want to network with other SA Business men/women, then SABN is the place for you. The goal of SABN is to support other South African businesses in and around Atlanta and Richmond, or any South African business that wants to do business in Atlanta or Richmond. SABN also sponsors social events from time to time for ALL South Africans in Atlanta and Richmond.

Goal

  • SA Business Networking
  • Wine Tasting Events
  • SA Business Directory
  • Social Events

If you are interested in becoming part of this exciting Network, please register here and we will contact you as soon as possible. 

Regards
By Voorbaat Dank

Robert Kuhn
Founder of SABN-Atlanta



Wine Tasting

2006-11-30: Boneheads Roswell

Food and Hosting Provided by Boneheads

Wine Provided by Duluth Fine Wine & Package Store


Best Affordable USA Suburbs 2006

Looking at median home prices, cost of living, crime, and local schools, here are the 25 best and most affordable suburbs of the largest cities in the U.S.
Click Here for full report.

 

BusinessWeek
September 2006


Afrikaanse Preke op DVD

13 November 2006

Die KOINONIA UITREIK is ‘n Christelike uitreik aksie na alle Afrikaanse Christene in die buiteland.
Ek het self 4 kinders in Londen en ken ‘n hele paar mense wat oral in die wêreld gevestig is of tydelik daar werk. My ervaring is dat daar by meeste  ‘n behoefte bestaan aan Christelike bediening omdat daar geen Afrikaanse Kerk naby aan hulle is nie. Daar is wel ‘n klompie Afrikaanse gemeentes in van die groot sentra in die buiteland, maar hulle bereik net ‘n deel van die mense wat nog in Afrikaans bid en bedien wil word in hul eie taal.

Ek het die geleentheid gekry om preke op DVD op te neem hier in Tzaneen, by die Ateljee van The River Studio, waar ons die opnames maak. Ons kry twee halfuur preke op ‘n DVD in verkorte erediens vorm.

Die eerste 4 preke is reeds opgeneem en is nou beskikbaar op 2 DVD’s met die preektitels : 1. Offer jouself aan God ; 2. Wat is bekering? ;      3. Hoe lyk ons geloofslewe? ; 4. Die Kerk, die liggaam van Christus.

Die eerste reeks is preke uit die hele Romeine 12, wat eintlik in ‘n sekere sin ons hele geloofslewe omvat. Die preke is oral baie goed ontvang en ek is nie skaam vir die inhoud daarvan nie. Dis ook baie aktueel.

Ek het die DVD’s Vrydag 4 November gekry. Hulle lyk goed, selfs vir my. Hulle is in ‘n Ateljee opgeneem, maar in ‘n sitkamer agtergrond en atmosfeer. Die ds staan nie op die kansel en kyk neer op die gemeente nie. Dis baie informeel, maar die inhoud is heeltemal en suiwer Skriftuurlik.
Ek is al vir 19 jaar uit die voltydse bediening a.g.v. swak gesondheid, maar ek kan darem nog preek, wat vir my ‘n bron van groot vreugde is. Ek het die reeks preke vyf jaar gelede begin maak en het dit onlangs voltooi. Omdat hulle inhoud so uitnemend geskik is vir die KOINONIA UITREIK aksie het ek op hulle besluit vir die eerste reeks. Ek herskryf elke preek vir die KOINONIA UITREIK, aangesien dit gemik is op alle Christene en selfs vir mense wat nog nie tot die geloof gekom het nie, of bietjie weggedwaal het.

Daar is ook ‘n reeks oor die Huwelik in beplanning en later een oor Gebed. Ek sal ook later ander predikante betrek in die program.

Ek het jou naam gekry as ‘n moontlike belangstellende in die DVD’s en ek hoop jy sal bestel. Maar ek hoop ook dat jy vir my nog name en e-pos adresse van Afrikaanssprekendes sal aanstuur na my e-pos adres hierbo. Hoe meer mense van die DVD’s koop, hoe meer ekonomies is dit vir almal. Tans is die prys 12 Pond Sterling, by ‘n verkooppunt in Brittanje, pos en verpakking ingesluit, maar as verkope en bestellings  goed gaan, kan dit verminder. Vanaf S.A. is die prys R150 per DVD, wat pos en verpakking insluit, na enige plek in die wêreld.

As jy vir jouself en vir vriende saam bestel na jou adres toe, dan maak dit dinge vir my makliker. Om te bestel is eenvoudig. Stuur vir my ‘n e-pos met jou adres en die hoeveelheid van elke DVD en ek pos dit dadelik aan jou by daardie adres. Vir betaling sal ek reël dat jy dit na my toe of na my seun in Londen toe stuur as jy in Brittanje of daar iewers woon.

Vir plekke elders raai ek aan dat mense privaat bestel, of ‘n groepie vorm wat saam koop. Wanneer jy bestel, dan praat ons oor die manier van betaling.

Ek hoop om spoedig van jou te hoor! Die hele projek maak my baie opgewonde en ek hoop om sommer baie mense in die buiteland te bedien tot eer van die Here. Alle seën daar vir jou en vir al jou dierbares.


Groete in Christus,

Dirk Stoltz.
dirkstoltz@nhk.co.za
www.nhk.co.za


Beste Kuierplek op Internet vir Afrikaners

Ek moet net vir almal van julle wat Afrikaans praat vertel van 'n wonderlike website wat ek vandag ontdek het.  Ek het 'n onderhoud gehad gister (Augusts 10, 2006) met Uitsaaines (Sien Kraaipromosies se link hieronder) en een van die luisteraars het 'n vraag gehad.  Ek het toe agv die vraag 'n email ontvang van iemand betrokke by die website en sodoende op dit afgekom.  Dit is die wonderlikste website om met mense te netwerk in Afrikaans wat ek nog gevind het.  Gaan sluit gerus aan deur hier te Klik.  Ek het alreeds aangesluit en julle sal my daar kry. Dit 100% GRATIS en groot PRET.  Ek gaan al my vriende persoonlik soontoe nooi.

Groete

Robert Kuhn
Founder SABN

 


Afrikaanse Internet Radio Stasie

Luister na 99% Afrikaans op die heel nuutste Afrikaanse Radio Stasie wat die industry op horings neem


logo_kraaines


Time in:
Time Zone:
South Africa
(GMT+2:00)

  

R/$ Exchange Rate

Green Card Lottery

Protect Yourself

Visas

  Copyright (c) 2008 South African Business Network - Atlanta, Richmond   Terms Of Use  Privacy Statement